VSA-honde vang eerste verdagte

Written by on July 17, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die spoorsnyhonde, het binne die eerste week dat hulle uit Texas, Amerika, aangekom het, alle verwagtinge oortref deur hul eerste verdagte op te spoor. Dit was op die honde se eerste spoor in die Kruger Nasionale Park wat hulle die stroper gekry het. Theresa Sowry, uitvoerende hoof van die Suider-Afrikaanse Wildkollege, het dit bevestig. Texaan, Joe Braman, het die honde in Amerika opgelei om by die bestaande honde-eenheid in Hoedspruit aan te sluit.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?