Vrou voor hof vir meineed

Written by on July 13, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n Nelspruit vrou het gister vlugtig voor die hof verskyn op ‘n aanklagte van meineed. Die vrou, Karin Erasmus, se verskyning hou verband met die beweerde diefstal van ‘n vuurwapen op 30 Junie. Volgens ‘n polisiewoordvoerder is daar na bewering tydens ‘n polisie ondersoek na ‘n diefstal by Erasmus se huis, ontdek dat die vuurwapen nie in die kluis was nie, maar in ‘n kas se laai gehou is.
Die hofsaak is uitgestel tot 2 Augustus, in afwagting van verdere ondersoek.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Tagged as

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?