Vrou uit wrak gered

Written by on April 4, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Verkeer in Nelspruit op die R40 vanaf Witrivier, het vanoggend tot ‘n staanstil gekom na ‘n ongeluk op Madiba Rylaan, plaasgevind het. Volgens ooggetuies het die bestuurder van ‘n bakkie met ‘n waentjie, deur ‘n rooi verkeerslig gery, en met ‘n ander voertuig gebots. Die bestuurder van die klein sedan was vasgekeer in haar voertuig nadat dit op sy kant beland het. Sy moes deur nooddienste-personeel vanuit die wrak gered word. Sy is met ernstige beserings in Mediclinic Nelspruit opgeneem. Die bestuurder wat glo die ongeluk veroorsaak het, is vir ligte beserings by Rob Ferreira-hospitaal behandel.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Continue reading

Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?