Volstruis kry tweede lewe

Written by on June 11, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n Volstruis het bewys dat dit nie net katte is wat meer as een lewe het nie, toe hy ‘n nood-operasie moes ondergaan om te voorkom dat hy doodbloei na hy ‘n diep sny opgedoen het. Nelspruit veearts Donnie Engelbrecht het gesê dat hy uitgeroep is na die toneel, nadat die volstruis in ‘n sinkplaat vasgehardloop het. Engelbrecht het gesê dat ‘n slagaar raakgesny is en dat hy nie die bloeding op die toneel kon stop nie, aangesien die volstruis nie wou kalmeer nie. Hulle het met die voël na hul praktyd in Nelspruit gejaag, waar die volstruis narkose gegee is, en ‘n drip gekry gekry het. Die van Wijkstraat-veeartse kon betyds die aar afbind en die 20 sentimeter-lange wond heg.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Continue reading

Current track
Title
Artist

Background