Voertuig Eienaar Nalatigheid

Written by on March 29, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

PLAASLIKE NUUS: Tydens die afgelope week is daar in amper 30 voertuie in die Nelspruit-gebied, ingebreek. 24 van die voorvalle was as gevolg van die voertuig-eienaar se nalatigheid. Waardevolle items soos selfone, handsakke en skootrekenaars was in die bogenoemde voertuie gelos. Wat egter kommerwekkend is, is die feit dat meeste van hierdie items weggesteek was en nie sigbaar van buite af nie. Dit dui daarop dat enige voertuig ‘n teiken kan wees.Callum McPherson van Hi-Tech Sekuriteit Nelspruit raai die publiek aan om nie enige waardevolle items in voertuie te los nie.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background