Verskeie verdagtes vas vir stropery

Written by on July 12, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Twaalf verdagtes is hierdie week in hegtenis geneem op aanklagtes van onwettige stropery. Dit volg na drie afsonderlike voorvalle in die Mokopane-, en Hoedspruit-omgewing. Die verdagtes staar ook klagtes van die besit van ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie, in die gesig. In die een voorval is vier verdagtes tussen die ouderdomme van 23 en 44 jaar oud op ‘n plaas buite Phalaborwa in hegtenis geneem.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?