Vermiste tiener se liggaam gevind

Written by on August 3, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Terwyl duisende vroue Woensdag regoor die land opgestaan het teen geslagsgebaseerde geweld- as deel van die #TotalShutdown #NoMore-protes – het ‘n Mpumalanga-familie die dood van hul 13-jarige dogter, wie se lyk naby die Ermelo-lughawe in die Msukaligwa-omgewing gevind is, betreur Die lyk van Dimpho Sinenhlanhla Malevu is in ‘n veld naby die Ermelo-lughawe op die Hendrina-pad gevind. Sy is sedert Saterdag vermis.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track
Title
Artist

Background