Vermiste mans se liggame gevind

Written by on July 4, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die liggame van twee vermiste mans, is in ‘n dam op die Kismere Estate in Barberton gevind. Volgens ‘n polisiewoordvoerder is die twee mans, Mthabini Emmanuel en Mohando Joseph op ‘n bootjie die dam in, nadat ‘n professionele jagter, Jakobus Venter, ‘n seekoei op 25 Junie doodgeskiet het. Die twee mans is gestuur om die karkas te gaan soek toe die boot glo omval. Hulle kon nie opgespoor word nie. Daar is ‘n ondersoek ingestel.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Tagged as

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?