Vermeende transitoroofbaas in hegtenis

Written by on June 14, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die nasionale polisiekommissaris, Khehla Sitole, het die polisie in Limpopo geprys vir die inhegtenisneming van ʼn vermeende transitoroofbaas en vyf van sy meelopers vir die besit van beweerde gesteelde voertuie en terselfdertyd vir die moontlike voorkoming van ʼn rooftog. Hulle is opgemerk toe hulle die roete dopgehou het wat ʼn transitovoertuig in Groblersdal sou volg. Die verdagtes is bekende oortreders en van hulle is tans op borgtog. Hulle sal vandag in die hof op Marble Hall verskyn.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background