Verdagtes in hegtenis in Nelspruit

Written by on May 14, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n Verdagte wat glo ‘n slagoffer met ‘n mes by ‘n Nelspruit OTM beroof het, is deur ‘n plaaslike sekerheidsmaatskappy gevang en polisiestasie toe geneem. Callum McPherson, Hi-Tech Sekuriteit, sê hulle Rapid Response-eenheid het die groep verdagtes in hulle voertuig gejaag, waarna een persoon in hegtenis geneem kon word. Nog ‘n verdagte is op dieselfde dag in hegtenis geneem na hy by ‘n sakeonderneming in Samora Michellestraat, ingebreek het.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track
Title
Artist

Background