Unchained Network help vroue in aanhouding
Written by Mireille on August 1, 2025
Sonell Joubert het onlangs vier maande spandeer in die sel vir verhoorafwagtende vroue by Nelspruit Korrektiewe Dienste.
Na sy borgtog toegestaan is, het die ervaring haar genoop om dié vroue by te staan en saam met vriende is The Unchained Network geregistreer.
Hulle het vandag ook ‘n klagte oor die haglike toestande by die Menseregtekommissie ingedien.
Joubert gesels saam met Tersia Marshall met 100.5FM.
Luister: