Umkhonto Wesizwe-veteraan buite Barberton doodgeskiet

Written by on May 28, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n Moordsaak en die rig van ‘n vuurwapen word ondersoek nadat ‘n lid van die Umkhonto Wesizwe Veterane-liga tydens ‘n ANC-jeugliga-konferensie naby Barberton doodgeskiet is. ‘n Tweede slagoffer kon ongedeerd ontsnap.

Daar word beweer dat die MKMVA-lid doodgemaak is na aanleiding van ‘n botsing tussen hulle en ‘n groep mense wat na bewering buite die konferensie betoog het. Die ANC-jeugliga in die provinsie het sedertdien die moord veroordeel.

Die 47-jarige slagoffer is ontplooi om sekuriteit te bied by die ANC se jeugliga-streekskonferensie.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background