Twee vas vir dwelms in Lydenburg

Written by on November 12, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Twee verdagtes het voor die Lydenburgse streekshof verskyn, vir die besit van vermoedelik gesteelde goedere en die hantering van onwettige dwelms. Dit volg nadat die polisie verlede week ‘n “veiliger feesseisoen-operasie” gedoen het. Die polisie het ‘n wenk oor die beskuldigdes opgevolg, waarna die inhegtenisnemings gemaak is. Dwelms, met ‘n beraamde straatwaarde van ongeveer veertigduisend rand, is in die besit van Asesinachi Osuchukwu en Caroline Moganedi gevind.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background