Twee mans vas vir besit van plofstof

Written by on June 18, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Twee mans wat daarvan verdink word dat hulle handel dryf met plofstof wat in transitorooftogte gebruik word, sal Donderdag om borgtog aansoek doen nadat hulle in Barberton, in hegtenis geneem is. Richard Twala en Themba Ngwenya het in die hof verskyn, nadat beslag gelê is op plofstof tydens ʼn optrede deur die Valke en ander wetstoepassingsagentskappe. Die polisie sê hulle glo hulle word betrek by die verskaffing van plofstof aan transitoroofsindikate in die provinsie waar daar onlangs ʼn aantal sulke voorvalle voorgekom het.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background