Twee mans dood in Mpumalanga

Written by on July 6, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die Mpumalanga polisie is op soek na inligting wat kan help in die ondersoek na twee mans wat in afsonderlike voorvalle dood is. In die eerste voorval was die lyk van ‘n man wat na bewering in sy middel dertigs tot vroeg veertigs is, deur vissermanne in die Driekoppiesdam, naby Malelane, gevind. ‘n Rugsak wat saamgeperste dagga bevat is saam die liggaam gevind. In die tweede voorval is die lyk van ‘n man wat na verwagting in sy vroeë sestigs was, in die omgewing van Goedgelyk Plaas, bekend as Jerusalem, in Machadodorp gevind. Die man, wat sedert 23 Junie 2018 vermis is, is deur sy broer geïdentifiseer. Die polisie ondersoek tans die omstandighede rondom sy dood.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Tagged as

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track
Title
Artist

Background