Twee geskors na universiteits-betoging

Written by on August 24, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Twee lede van die studenteraad is geskors na die betogings by die Universiteit van Mpumalanga, vroeër dié week. Die president van die studenteraad, Mcolisi Ngcamphalala en Wandile Shabangu, die tesourier en Mbombela CRC-voorsitter, is geskors. Dit volg na hulle Dinsdag die pad na die universiteit versper het, en aangedring het dat dat bestuur hulle bekommernisse aanspreek. Studenteverteenwoordigers sê die Universiteit het Fidelity-sekuriteit gestuur om die twee van die kampus te verwyder.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track
Title
Artist

Background