Twee dood na oënskynlike huishoudelike geweld

Written by on June 4, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die liggame van ‘n man en ‘n vrou wat van ‘n boom hang, is in die Groblersdal-omgewing gevind. Dit is glo ná ‘n oënskynlike huishoudelike argument, het die polisie in Limpopo gister gesê. Die polisiediens het die aanhoudende voorvalle van huishoudelike geweld wat soms lei tot die verlies van lewens of beserings, veroordeel, het kolonel Moatshe Ngoepe gesê. Daar word beweer dat ‘n verbyganger die lyk van ‘n persoon wat van die boom hang, opgemerk en die polisie ontbied het. Tydens die ondersoek het die polisie ‘n tweede liggaam van ‘n 22-jarige vrou met kneusplekke gevind. ‘n Babaseuntjie van sowat vier maande, wat vermoedelik die kind was van een of albei oorledenes, is ongeskonde langs hulle gevind.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?