Twee dood na Hilltop-ongeluk

Written by on May 3, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Twee mense is dood na ‘n Toyota Hilux bakkie gisteraand in ‘n kop-aan-kop botsing met ‘n taxi in die Hilltop-pas, betrokke was.

Volgens ooggetuies het die bakkie in die rigting van Barberton gereis toe die bestuurder glo om ‘n draai beheer oor die voertuig  verloor het.

Die bakkie het glo die klippe langs die pad getref voor dit terug op die pad gestamp is, en in die aankomende minibus gebots het. Die bestuurders van beide voertuie is ook beseer.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background