Twee babas sterf in Mpu-hospitaal

Written by on November 8, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die Mpumalanga-departement van gesondheid het Dinsdag gesê dit het ‘n interne ondersoek ingestel na die dood van twee babas. Dit volg na die vroeggebore babas by die Shongwe-hospitaal in Nkomazi dood is. Departementshoof Dumisani Malamule het aan die African News Agency (ANA) gesê daar was oorspronklik vermoed dat die babas aan ‘n gebrek van suurstof gesterf het. Malamule het egter bevestig dat die departement ‘n onafhanklike maatskappy aangestel het, wat vasgestel het dat die suurstof voldoende was.

Die babas het die neo-natale saal – vir vroeggebore babas – gesterf. Malamule het gesê dat geen personeellid al geskors is met betrekking tot die voorval nie. Die uitslag van die ondersoek sal glo bepaal of aksie geneem moet word. Hy het bevestig dat as die ondersoek toon die dood was weens ‘n menslike fout, sal ‘n strafbare saak by die polisie geopen word.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track
Title
Artist

Background