Hier is jou kans om
die musiek te vra wat jy graag wil hoor.
Ons speel graag die
musiek wat jy versoek, dus laat gerus 'n lys van jou
gunsteling liedjies om deel van ons trefferslys te
word.
Maar wag daar's meer....
Met jou stem kom jy in aanmerking vir
fantastiese pryse uit ons Radio Laeveld 1000 Wenner Klub (meer weet? -
kliek hier!)
wanneer jy gratis registreer.
Stem nou: (vul die onderstaande blokkie
in!)
Dit is heel eenvoudig om te stem: Tik
die "Kunstenaar" en "Titel" van die liedjie wat jy uit die afgelope jaar gekies het as deel van jou gunsteling liedjies (of kyk
hieronder vir 'n lys
van liedjies waarvoor daar reeds gestem is) en maak jou keuse!
Nommer die keuses in volgorde van belangrikheid met nommer 1 as jou
gewildste keuse en "stuur" dit vir die lys van liedjies
wat in aanmerking vir die speellys te kom.
Onthou:...elke liedjie verteenwoordig 'n
kans tot sukses!!
Jy stel die lys op en
ons draai jou onvergeetlike treffers.
"Verlede Jaar - Volgende Jaar!"