Top bestuur leer van renosterstropery

Written by on July 9, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Hoofuitvoerende beamptes van verskeie maatskappye het onlangs die Kruger Nasionale Park besoek om te leer oor wat SanParke doen om renosterstropery te beveg. Die uitnodiging is gemaak met die hoop om befondsing van die private sektor te ontvang. Werner Myburgh, uitvoerende hoof van Peace Parks, het gesê die park was die grootste ekonomiese dryfkrag in Mpumalanga. Die stigting het die KNP vir drie jaar bygestaan en ongeveer 80 miljoen rand ingespuit vir die bestryding van stropings,sowel as infrastruktuur en toerusting.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background