Toeriste Beroof

Written by on March 24, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

PLAASLIKE NUUS: ‘n Bende verdagtes het Donderdag waardevolle besittings uit toeriste se voertuig gesteel. Die voertuig was op die brug by die Kruger Nasionale Park se Malalane-hek parkeer, en die insittendes was besig om na diere te kyk toe die voorval gebeur. Dit is nie die eerste keer dat so ‘n insident hier plaasvind nie. Dit word geglo dat dit ‘n spesifieke bende verdagtes is wat die voertuie teiken en toeriste word gewaarsku om versigtig te wees.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background