Teenstropery hond is ‘n kanniedood

Written by on November 15, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n Beseerde teen-stropery hond raak al hoe meer gewild op sosiale media na ‘n onderonsie met ‘n leeu. Akita, ‘n agtjarige Malinois, is sedert 2012 by SANParke se teen-stropings-honde-eenheid. Johan de Beer, hondemeester by die Kruger Nasionale Park se honde-eenheid, het foto’s van ‘n vernielde Akita op die Facebook-groep “SANParke KNP RANGER DOGS” geplaas, wat haar baie littekens en steke toon. Sy is na bewering drie weke gelede deur ‘n leeu agtervolg en sleg gebyt. Dit was haar tweede besering-aan-diens aangesien sy al vantevore deur ‘n koedoe se horing deurboor is. Foto: Facebook

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?