Jabberwock gerat vir Wêreldkampioenskap

Die Laeveldse Adventure Race-span Jabberwock is op pad na die Adventure Racing Wêreldkampioenskap wat vanjaar in Corsica, Frankryk plaasvind vanaf 27 September. Sara Archdeacon, Harry Wiltshire, Craig Metherell en DeWaal Visser is die spanlede. Luister weer:

Laeveld-atlete op pad na moderne vyfkamp-wêreldkampioenskap

‘n Totaal van 35 atlete van Mpumalanga het vanjaar gekwalifiseer om aan die moderne vyfkamp-wêreldkampioenskap deel te neem. Dit word in Desember in Mosselbaai aangebied. Jean Eksteen (o/15), Jessica Matthysen (o/17), Lara Janse van Rensburg (o/17) en Hannah Morgado (o/13) tel onder die wat uitblink in biathle, triathle en Laser Run. Hulle kuier in die […]