Man deur honde verskeur in Waterval Boven

Polisie in Emgwenya naby Waterval Boven het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen na ‘n man dood is na ‘n honde-aanval vroeg vanoggend. Owerhede sê die slagoffer is op ‘n pad naby ‘n skrootwerf gevind. Twee pitbulls wat vermoedelik by die voorval betrokke was, sal uit die eienaar se sorg verwyder word terwyl die ondersoek voortduur. Nooddienste […]
Man vasgetrek met 582 paspoorte in sy besit

‘n 43-jarige man van Zimbabwe het vandag in die Waterval Boven-hof verskyn na sy arrestasie Maandag. Volgens die Mpumalanga polisie was Edward Chitaizvi in besit van 582 paspoorte en R147,300 se kontant toe wetstoepassers sy voertuig onderskep het. Hul ondersoek dui daarop dat hy op pad was om iemand te ontmoet om die paspoorte te […]
Vragmotors brand: Vyf verskyn in hof

Bly ingeskakel op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Silverdae baat by 100.5FM se 20ste verjaarsdag

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Onwettige mynwerkers vasgetrek in Waterval Boven

Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus.
Geen arrestasies nog na plaasmoord in Waterval Boven

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
SAVF Silverdae is gereed om te kuier

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
TRACN4 Elands-marathon maak na 12 jaar ‘n terugkeer

Die Elands beide die vinnigste kwalifiseringswedloop vir die Comrades, en een van die mooiste roetes.