Liggaam gevind van man wat in Low’s Creek verdrink

Die polisie in Mpumalanga het geregtelike doodsondersoeke begin na twee afsonderlike verdrinkings. Lucky Fanyana Shongwe (42) het Maandagmiddag in die Sithobela-rivier in Hartebeeskop verdrink terwyl hy ‘n spirituele reinigingsritueel uitgevoer het. Vroeër dieselfde dag is ‘n man meegesleur terwyl hy saam met vier ander die KaMambedla-rivier in Low’s Creek probeer oorsteek het. Adriaan Makhubela se liggaam […]
Liggaam herwin na vrou in Msholozi verdrink

Die liggaam van ‘n vrou wat gisteraand vermis geraak het, is in Msholozi naby Witrivier gevind. Die polisie sê sterk strome het Esther Amina Mathenjwa (44) meegesleur toe sy tydens swaar reën ‘n vol rivier wou oorsteek. Haar liggaam is sowat 5 km stroomaf gevind ná ‘n gesamentlike soektog deur die polisie en gemeenskapslede. Owerhede […]
Geregtelike doodsondersoek gedoen na tweejarige in Msholozi verdrink

Die Mpumalanga polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek begin na ‘n tweejarige seuntjie gister in Msholozi buite Witrivier verdrink het. Volgens die polisie sê Sibusiso Mnisi se ma dat hy in die huis geslaap het, maar haar toe, sonder dat sy dit besef het, agtergevolg het. Sy het ‘n stroom oorgesteek en toe hy probeer volg […]
Tradisionele geneser verdrink tydens ritueel by Krokodil-rivier

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Waarskuwing teen oorstromings te midde van nog verwagte reën

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Man verdrink toe hy glo van groepsgeweld vlug

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Dodetal weens vloede styg tot nege in Mpumalanga

Luister meer op 100.5FM.