Verdagtes gesoek na inbraak by bank in Lydenburg

Die polisie in Lydenburg soek verdagtes na ‘n inbraak by ‘n bank. Personeellede wat gister vir diens aangemeld het, het ‘n sterk en ongewone reuk binne die gebou opgemerk en ‘n inspeksie van die perseel het aan die lig gebring dat die kitsbankkamer beskadig is. Een OTM is mee gepeuter en ‘n onbekende bedrag kontant […]
Verdagtes gesoek na transitoroof in Mhala

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Verdagtes gesoek na noodlottige skietery in Hazyview

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Verdagtes gesoek na transito-roof in Mbombela

Luister meer plaaslike nuus op 100.5FM.
Verdagtes gesoek na verkragting in Witrivier

Luister meer op jou radio.