Verdagte gesoek wat vragmotorbestuurder vermoor

Die Mpumalanga polisie het ‘n mannejag geloods na ‘n vermeende rower wat Dinsdagaand ‘n vragmotorbestuuder doodgeskiet het. Die slagoffer het langs die R40 in Bosbokrand stilgehou, na vermoede om ‘n draai te loop, toe hy aangeval is. Dit is onduidelik wat geroof is. ‘n Polisiewoordvoerder, luit, kol. Jabu Ndubane, sê kameras kon die verdagte afneem. […]
Verdagte wat glo twee vroue in Matsulu vermoor verskyn in hof

Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.