Run the Block saam die naweek

Die plaaslike ultra-atleet Damien Kuhn gaan Vrydagmiddag 16:00 begin om vir 24 uur in ‘n kilometer-roete te hardloop en hy nooi jou saam om ook ‘n bietjie saam te draf of te stap. Hy vertel die Middag Game Drive van Run the Block. Luister:

Sportverslag met Anton van Niewenhuizen

Sport-foendie Anton van Niewenhuizen gesels oor die naweek se Springbok-oorwinning oor Ierland en die Proteas se aangaande kriekettoets teen Indië met Laeveld Brunch. Luister weer:

Sportverslag met Anton

Sosiale media gons steeds oor Franco Mostert se rooikaart tydens die Springbokke se toets teen Italië Saterdag. Sport-foendie Anton van Niewenhuizen gesels alles oor die naweek se krieket, rugby en nog meer met Laeveld Brunch. Luister hier: 

Sportverslag met Anton

Sport-foendie Anton van Niewenhuizen gesels alles oor die naweek se krieket, rugby en nog meer sport met Gerhardt. Luister weer: