Noorde van Krugerwildtuin begin heropen

Oornagbesoekers word nou weer in dele van die noorde van die Krugerwildtuin verwelkom, na kampe en toegangshekke weens oostromings moes sluit. Die Phalaborwa-hek en Phabeni-hek kan gebruik word. Bateleur-boskamp heropen môre. Mopani-ruskamp sal teen Vrydag heropen, buiten vir die restaurant en swembad. Letaba en Shingwedzi sowel as Pafuri bly ontoeganklik en gesluit. Orpen-hek is slegs […]
Bespreek vooraf vir ‘n wildtuin-besoek die feestyd

Luister meer op 100.5FM.
Gees van Ubuntu seëvier in die wildtuin

Luister meer op 100.5FM.
Natuurliefhebbers oorlaai SANParke se webtuiste

Luister meer nuus op jou radio.
SANParke berei voor om verblyfplekke te heropen

Luister meer op jou radio.