Renosterstropery neem skerp toe in Krugerwildtuin

Mpumalanga het verlede jaar ‘n noemenswaardige toename in renosterstropery aangeteken met die verlies van 178 renosters – teenoor 92 in 2024. Die meerderheid – 175 – is in die Krugerwildtuin gestroop, ‘n skerp toename van 88 in 2024. Landwyd het renosterstropery met 16% gedaal, sê Frances Craigie van die Departement van Bosbou, Visserye en die […]
Afname in renosterstropery sover vanjaar

Pront, plaaslik en Afrikaans: Kry jou Laeveld nuus op 100.5FM.
Voortvlugtige renosterstroper in Kabokweni aangekeer

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Opdatering: Skok na sluipmoord op hoofman wat glo renosters stroop

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Swaar vonnise vir drie wat swartrenoster, twee witrenosters stroop

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Opdatering: Besluit oor borg vir ‘Blood Orange’ verdagte môre verwag

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Opdatering: Borg vir man wat glo betrap is met versteekte renosterhorings

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Veldwagters gevonnis oor onwettige vuurwapen in die Krugerwildtuin

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Familielede van veldwagters wat glo saam met sindikate werk verskyn in die hof

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
VF Plus vra vir strenger optrede teen stropers

Die VF Plus in Mpumalanga vra dat daar strenger teen vermeende renosterstropers opgetree moet word om die praktyk hok te slaan. Dít na die inhegtenisname op 21 Julie van AB (Schalk) Steyn (48) en Dawie Groenewald (53) wat met 19 horings met ‘n beraamde waarde van sowat R2,6 miljoen in hul besit betrap is. Hulle […]