‘Relay’ teen kanker die naweek

Die jaarlikse KANSA Relay for Life vind Vrydag tot Saterdag by Laerskool Laeveld plaas. Sandra Jacobs sê dit is ‘n fondsinsameling, maar ook ‘n gebaar van solidariteit met kankerpasiënte, hul geliefdes en versorgers. Amper 70 spanne het reeds ingeskryf. Luister weer: 

Nelspruit Relay for Life lyk vanjaar heel anders

Die Nelspruit Relay for Life (RFL) is vanjaar terug – en trek ‘n nuwe baadjie aan. Na 15 jaar van deurnag stap, en twee jaar wat dit glad nie aangebied kon word nie, is die seremonie vanjaar heelwat korter. Dit vind op 9 April plaas by Eagles View Play Park op die Uitkyk-pad, ‘n ideale […]