Arrestasies gemaak tydens ontwrigtende operasies in Pelgrimsrus

Sestien verdagtes is Maandag en Dinsdag in hegtenis geneem tydens ‘n operasie wat onwettige mynbou in Pelgrimsrus geteiken het. Volgens die Mpumalanga polisie is onwettige mynboutoerusting ook gevind tydens die ontwrigtende operasies by Majacks informele nedersetting. Die verdagtes staan tereg op aanklagte van oortreding van die Immigrasiewet, besit van onwettige sigarette asook besit van gouddraende […]
Twee vas weens R3m se goud in Pelgrimsrus

Twee mense het Vrydag in die Graskop-landdroshof verskyn na hulle in besit van goud met ‘n geskatte waarde van R3 miljoen gevind is. Volgens die polisie is albei ongedokumenteerde Mosambiekse burgers. Hulle is Woensdagaand in Pelgrimsrus gearresteer as deel van Operasie Shanela en was glo in besit van ses sakke 90% verwerkte goud. Hulle sal […]
Twaalfjarige onder onwettige mynwerkers wat in Pelgrimsrus aangekeer is

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Amazing Race wys jou alles in Pelgrimsrus

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Polisie vier Vala Umgodi suksesse

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Kleindorpie-karakter: Leona Oosthuizen

Skakel in op 100.5FM vir Laeveldse gebeure.
Sewe wat glo wild stroop vasgetrek in plantasie in Pelgrimsrus

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Goud vir SA by Wêreld-kampioenskappe in Pelgrims

Skakel in op 100.5FM vir gebeure uit die Laeveld van Mpumalanga.
Mpumalanga skitter by nasionale goudpan-kampioenskappe

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Goudpanspan vertrek na Wêreldkampioenskappe in Pole

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.