Die risiko’s van Roblox

Roblox is ‘n baie gewilde aanlynspeletjie. Nicole Dos Santos van Penryn waarsku ouers egter teen die gevare wat hul kinders daar kan raakloop, en hoe om hulle daarteen te beskerm. Luister:
Luister weer: Stappe wat ouers kan neem om hul kinders aanlyn te beskerm

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Wat ouers moet weet oor hul kinders en sosiale media

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Baanbrekerswerk gedoen met Penryn Online

Luister meer op 100.5FM.