Nelspruit

Page: 5

Misdaadbestryders het bevestig dat daar minder huisbrake was in die Laeveld die afgelope Paasnaweek, as wat daar verwag was. Hi-Tech en J&M Sekuriteitsmaatskappye het in ‘n gesamentlike operasie een vermeende huisrower in hegtenis geneem, en volg positiewe leidrade op wat kan lei tot die arrestasie van nog twee verdagtes. Callum McPherson, van Hi-Tech sekuriteit, het […]

Nog geen arrestasies is gemaak in verband met die kontant-in-transito rooftog wat kort na 05:00 vanoggend, buite Nelspruit plaasgevind het. Een verdagte, wat ‘n polisie koeëlvaste baadjie gedra het, is op die toneel doodgeskiet. ‘n Tweede verdagte is in die bene gewond en word in die Nelspruit Mediclinic behandel. ‘n Verbygaande motoris is tydens die […]

Bon Hotels het die vierster, 35-kamer gastehuis, Destiny Lodge Nelspruit, tot sy portefeulje bygevoeg. Hulle het hierdie tweede Suid-Afrikaanse transaksie oor ‘n paar maande afgesluit. Dit is die groep se tweede eiendom in die Kruger-streek en BON se sesde verkryging in 2018.

Die man wat van Nelspruit-inwoner, Liesl Nel, se moord aangekla word, het in die plaaslike streekshof verskyn vir borgtog. Nicholas Magagula se regsvertoonwoordiger het gevra dat sy klient op borg vrygelaat word aangesien hy die enigste broodwinner van sy gesin is. Die staat het borg teengestaan. Die ondersoekbeampte, Jerry Mamba, het ‘n kort weergawe van […]

PLAASLIKE NUUS: Tydens die afgelope week is daar in amper 30 voertuie in die Nelspruit-gebied, ingebreek. 24 van die voorvalle was as gevolg van die voertuig-eienaar se nalatigheid. Waardevolle items soos selfone, handsakke en skootrekenaars was in die bogenoemde voertuie gelos. Wat egter kommerwekkend is, is die feit dat meeste van hierdie items weggesteek was […]


Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?