100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

MTPA

Page: 2

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.

Inwoners is aangeraai om op hul hoede te bly omdat daar nog roofdiere kan wees.

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.

Die Mpumalanga Toerisme en Parke-agentskap (MTPA) sê die besigtiging van twee leeumannetjies in Marloth Park die naweek, vals was. Gerrie Camacho van die MTPA sê iemand het ‘n goeie opname, wat baie realisties geklink het, gemaak van twee leeus wat kwansuis in die area brul en dit gebruik om inwoners op hol te jaag. “Dit […]

Die Mpumalanga Toerisme en Parke-agentskap (MTPA) soek steeds na ‘n trop leeus wat meer as ‘n week gelede uit die Krugerwildtuin tot in Marloth Park ontsnap het. Gerrie Camacho sê hulle beplan om hulle te pyl en te skuif, weens die gevaar wat hulle vir mense inhou. Hul taak word egter bemoeilik omdat die leeus […]

Die private grondeienaars wat 74% van die Makhonjwa-Wêrelderfenisgebied besit, wil nie onttrek nie, maar dit lyk onafwendbaar omdat daar nie by jarelange ooreenkomste oor die area se bestuur gehou word nie. Só sê Nico Oosthuizen, een van die eienaars se verkose verteenwoordigers. Die Mpumalanga toerisme- en parke-agentskap (MTPA) is onlangs as die bestuurders van die […]

Die Unesco Makhonjwa-Wêrelderfenisgebied sal saam met ‘n advieskomitee deur die Mpumalanga toerisme- en parke-agentskap bestuur word. So sê die uitvoerende hoof van die MTPA, Johannes Nobunga. Die MTPA is onlangs as die bestuursgesag oor die gebied aangekondig. Daar is gehoop dat die MTPA dit nie alleen sou bestuur nie. Verskeie grondeienaars het daarteen kapsie gemaak […]