mosambiek

Page: 6

Die Bedreigde Wildlewe-Trust (EWT) en die Gorongosa Nasionale Park in Mosambiek het ‘n historiese geleentheid aangekondig. Wildehonde sal na dekades van afwesigheid terugkeer na die nasionale Park. Dit word gedoen as deel van hulle pogings om hierdie hoogsbedreigde spesies te red. Die wildehonde sal op 16 April na die park verskuif word. In ‘n skuif […]

Die Minister van vervoer, Dr Blade Nzimande, het die aanpassing van tol-tariewe op nasionale paaie vir die 2018/19 belasting jaar goedgekeur. Aanpassings om die tariewe is in ooreenstemming met die CPI oor die voorafgaande twaalf maande. Dit sluit die verhoging in BTW van 14% tot 15%, in. Die nuut aangepaste tariewe sal op die N3-tolpad […]

# Die Mosambiekse belastingowerheid het hierdie week ‘n onwettige drankfabriek in die sentrale stad van Beira, afgebreek. Die fabriek het glo onwettige jenewer, gestook. Die “Gin Zambeze” bevat glo 43 persent alkohol, en is in 275 milli-liters bottels verkoop. Die owerheid het per abuis van die fabriek uitgevind, nadat ‘n voertuig met 300 kratte van […]

Daar word al ‘n lang tyd gewag vir Mosambiek se Rovuma Basin natuurlike gas, en die land wag nog steeds. Daar is egter die afgelope twaalf maande ‘n vlak van vooruitgang behaal, wat bewys dat die regering ernstig is oor hierdie projek. Dit word gedoen te midde van Mosambiek se politieke inmenging. Omar Mitha, voorsitter […]

Mosambiekse buitelandse minister, Jose Pacheco, het bevestig dat die land elektrisiteit aan buurland, Malawi, wil verkoop. Dit volg na ‘n vergadering met Malawiese minister, Emmanuel Fabiano, Maandag. Pacheco het gesê dat in die voorlopige fase sal Mosambiek tien megawatts krag aan Malawi, vanaf Mandimba, verkoop. Malawi gaan egter ‘n belegging van 300 000 dollar benodig […]

Mosambiekse president, Filipe Nyusi, het hierdie week bevestig dat die bou van ‘n lughawe in die suidelike provinsie van Gaza, in 2018 sal begin. Volgens Nyusi het tegnikuste reeds begin met die voorbereiding vir konstruksie. ‘n Aansoek is ook reeds in China uitgegee. Die maatskappy wat die aansoek wen, sal voortgaan met die bou van […]

Die regering van Angonia-distrik in die Mosambiese provinsie van Tete, het die gebruik van buitelandse valuta verbied. Dit is veral die Malawiese “kwacha” wat nie meer gebruik mag word in die koop en verkoop van Mosambiekse goedere nie. Distrik-administrateur, Paulo Sebastiao, het die verbod op die gebruik van die kwacha, bevestig. Hy het gesê hulle […]

Die berugte Paasnaweek het weer sy tol geëis en TRAC het bevestig dat daar meer mense dood is op die N4-tolroete, as verlede jaar dieselfde tyd. Solange Soares, TRAC woordvoerder, het gesê daar was 73 ongelukke vanaf verlede Donderdag tot gister. 40 van dit het in Suid-Afrika plaasgevind en die oorblywende 33 in Mosambiek. Drie […]

Mosambiekse joernalis en menseregte prokureur, Ericino de Salema, is hierdie week ontvoer en aangerand in Maputo. Die Komitee om Joernaliste te Beskerm dring nou aan op ‘n ondersoek sodat die verdagtes verantwoordelik vir die aanval, tereg kan staan. Drie onbekende gewapende mans het na bewering Salema buite die hoofkwartier van die Nasionale Unie van Joernaliste, […]

Beide Mosambiek en Suid-Afrika wys ‘n belowende toekoms in die olie- en gassektor. Samewerking tussen die twee lande word sterk oorweeg. Volgens Niall Kramer, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Olie en Gas Alliansie, moet Suid-Afrika in ‘n gas-gedrewe ekonomie verander, met die potensiaal vir Mosambiek om saam te werk. Dit sal glo lei tot ‘n […]


Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?