mosambiek

Page: 5

As deel van die internasionale pogings om onwettige ivoorhandel te bestry, bied Mosambiek ‘n nasionale evalueringsvergadering van Ivoor-aksieplan aan van 2 tot 4 Mei. Die vergadering, wat deur die Minister van Land, Omgewing en Landelike Ontwikkeling, Celso Correia, geopen sal word, sal die ontwikkeling en implementering van nasionale aksieplanne evalueer en ‘n omgewing voorsien vir […]

Die Mosambiekse gesondheidsowerhede het gesê dat hulle die doeltreffendheid van behandelings teen malaria verbeter het, wat gelei het tot ‘n skerp daling in die aantal sterftes van die siekte, ondanks ‘n toename in die aantal malaria-gevalle. Die statistieke van die Ministerie van Gesondheid toon dat die aantal malariadoodsyfers vanaf 2015 tot 2017, gedaal het. Minister […]

Vakansiegangers op pad Mosambiek toe, word gewaarsku dat verkeer by die Lebombo-grenspos huidiglik ongeveer ses kilometer ver voor die hekke opgehoop staan. Dit is ook belangrik om op te let dat die die grenspos nie hierdie langnaweek vier-en-twintig uur oop sal wees nie, maar volgens gewone ure te werk gaan.

Mosambiek het nog nie bewyse van enige kriminele aktiwiteite oor sy 2 miljard dollar verborge skuldkrisis – wat die land se ekonomie bedreig nie – gevind nie, het die prokureur-generaal Woensdag gesê. President Filipe Nyusi is daarvan beskuldig dat hy huiwerig is om diegene in die regerende Frelimo-party – wat verantwoordelik is vir die skuldskandaal […]

Wetenskaplikes het onverwagte voordele in Mosambiek se water-effektiewe Mielie vir Afrika (WEMA) veldproewe waargeneem, wat ‘n keerpunt kan wees in pogings om Afrika se voedselsekuriteit te verseker. Alhoewel die mielievariëteite geneties gemodifiseer is om droogte en die onheilspellende borsplaag te weerstaan, toon hulle ook belowende weerstand teen die vernietigende valleër-wurmplaag, wat in 2016 op die […]

Earth Networks het ‘n ooreenkoms met die Nasionale Instituut van Meteorologie van Mosambiek aangegaan. Dit is vir weerlig-opsporing, om storms te monitor en ook regstreekse observasies wat sal lei tot lewensreddende weervoorspellings in die land. Die aankondiging is gemaak tydens ‘n loods-bekendstelling in Maputo.

‘n Waterkrisis, wat gedeeltelik veroorsaak word deur ‘n deurlopende droogte wat ook Suid-Afrika raak, raak meer kommerwekkend in Maputo. ‘n “Oranje waarskuwing”, is reeds verlede jaar deur die land se rampbestuursraad verklaar na slegte reënval. Dit het gelei tot ‘n streng water-rantsoenering wat veroorsaak het dat krane elke tweede dag afgeskakel word en besproeiing verban […]

Die algemene brandstof-subsidies wat deur die vorige Mosambiekse regering onder president Armando Guebuza bestuur is, het tot grootskaalse skuld aan brandstof-verspreidings-maatskappye gelei. Die huidige regering het dit nog nie ten volle afbetaal nie. Dit is volgens Almirante Dimas, adjunkdirekteur van brandstof in die Ministerie van Minerale, Hulpbronne en Energie. Volgens Dimas het die Guebeza-regering skuld […]

Die Mosambiekse owerhede het die eienaar van ‘n houer wat in Maputo-hawe oopgemaak is, in hegtenis geneem nadat groot hoeveelhede olifanttande in die houer gevind is. Die polisie het ook die doeane-beampte in hegtenis geneem wat die houer en vyf ander houers van dieselfde maatskappy, die Chinese maatskappy Newlite, wat in Beluluane, aan die buitewyke […]

Mosambiek het ‘n oesverlies van vyftig tot sestig persent gely. Dit volg na die Fall Army-wurm meer as drieduisend hektaar mielies ingeval het. Die pes is eintlik die larwe-stadium van ‘n mot. Antonia Vaz, hoof van die Plant-gesondheidsdepartement in Landbou, het gese die pes kom van Amerika af en is ongeveer drie jaar gelede in […]


Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?