Kruger Nasionale Park

Page: 5

Edna Molewa, minister van omgewingsake, het gesê die inhegtenisneming van 10 beweerde stropers in die Kruger Nasionale Park, was nog ‘n voorbeeld van ‘n suksesvolle samewerking tussen veiligheidsmagte en SANParke, die nasionale bewaringsagentskap. Sy het daarop gewys dat renosterstropery ‘n nasionale prioriteitsmisdaad is. Vyf regeringsdepartemente en twee nasionale agentskappe maak deel uit van die nasionale […]

Die inhegtenisname van ‘n polisieman van Skukuza in die Kruger Nasionale Park – in verband met bewerings van stropery – het veroorsaak dat die parlement se polisieportefeuljekomitee ‘n beroep doen dat alle polisiebeamptes naby nasionale parke ondersoek word. Francois Beukman, voorsitter van die komitee, het gesê die arrestasie van 12 vermeende renosterstropers in die ikoniese […]

Die bestuur van die Kruger Nasionale Park het gewaarsku dat daaglikse kwotas by toegangshekke van toepassing sal wees tydens die komende lang naweek, vanaf Vrydag tot Dinsdag. Voornemende dagbesoekers word aangemoedig om voorafbesprekings te doen vir drie tydgleuwe. Hulle kan toegang verkry tussen 6 en 8 voormiddag, 8 en 10 voormiddag of ná tienuur. Die […]

Drie vermeende stropers is doodgeskiet en nege is die afgelope naweek in hegtenis geneem in die Kruger Nasionale Park. Dit volg ná verskeie anti-stroperaktiwiteite in die park. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke) het gesê veldwagters het ook die afgelope Vrydag drie verdagtes in hegtenis geneem. Een van hulle is geïdentifiseer as ‘n “onlangse afgetrede Frelimo-leier, wat in volle […]

SANParke sê dat renosterstropery met ongeveer 20 persent gedaal het. ‘n Bron het egter bevestig dat alhoewel renosterstropery gedaal het, daar ‘n verrassende styging in olifantstropery is. Olifantstropery was laas in die 1980’s in die Krugerpark ‘n probleem. Die grootste getal wat die wildtuin al in een jaar verloor het, was in 1981, toe ongeveer […]

 Daar is kommer dat olifante in die Kruger Nasionale Park die menslike weergawe van tuberkulose kan kry. Dit volg nadat een olifant daar glo aan die siekte dood is. Wetenskaplikes het nou hierdie week toetse op die diere uitgevoer om dit te bevestig. Die span, onder leiding van professor Michele Miller van die Universiteit van […]

Die Kruger Nasionale Park het Hayward Grand Safari Company die geleentheid gebied om eksklusiewe tent-safari-kampe in die wildtuin te bied. Die 5-ster tente sal in die mees onaangeraakte gebiede binne die park se 19,485 vierkante kilometer grens opgeslaan word. Eienaar Peter Hayward het gesê dis ‘n groot eer om as ‘n private safari-onderneming toegang tot […]

Die Kruger Nasionale Park gaan gasheer speel vir Afrika se Wêreld Vismigrasie-dag wat op 21 April gehou word. Varswater-ekoloog, Robin Petersen, het gesê dat die KNP opgewonde is om die hoofkwartier te wees vir Afrika op die dag. Sy het verder gesê dat die Park met trots sy unieke bates ten toon sal stel. Dit […]

Geskiedenis sal gemaak word in Julie hierdie jaar wanneer Boesmans weer oor die grasvlaktes van die Laeveld sal loop. Die land se twee top spoorsnyers, die bekende /Ui-G/aqo en /Ui-Kxunta, gaan deel word van die Kruger Nasionale Park se stap-ekspedisies. Hulle sal glo as gidse optree sodat toeriste nog nader aan die natuur kan kom. […]


Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?