Polisie red twee ontvoeringslagoffers, arresteer drie verdagtes in Kabokweni

Twee ontvoeringsslagoffers is gister tydens ‘n multidissiplinêre operasie deur die Mpumalanga teenkaping-taakspan en ‘n private sekuriteitsmaatskappy in Kabokweni gered. Drie verdagtes is in hegtenis geneem. Die slagoffers se gekaapte voertuig is ook teruggevind. Volgens ‘n polisiewoordvoerder, Mpho Nonyane-Mpe, het hulle die verdagtes na ‘n huis in Manyeveni opgespoor. Hulle het die manlike slagoffer glo gedwing […]
Vermeende kaper verskyn vandag in die Sabie-hof

‘n Dertigjarige verdagte sal vandag in die Sabie-landdroshof verskyn na die kaping en rooftog van ‘n afleweringsvoertuig in Sabie Dinsdag. Hy word aangekla van kaping en roof. Volgens die polisie is die voertuig op die Sabie/Witrivier-pad voorgekeer en die insittendes is deur twee gewapende mans na ‘n nabygeleë plantasie geneem. Hulle kon met ‘n plantasiewerker […]
Twee ontvoerde kapingslagoffers naby Hazyview gered

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Vier ondervra na duisende liter dieseldiefstal

Pront en plaaslik: Bly ingeskakel op 100.5FM vir nuus uit die Laeveld.
Vermeende kaper aangekeer na hoëspoed-jaagtog buite Hazyview

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Verdagte vas na groep glo vrag drank roof

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Verdagte gevang met meer as R1 miljoen dagga

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Opdatering: Kaper gesoek na verkeersbeampte se skietdood

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Polisie waarsku teen rowers wat vragmotors teiken

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Verdagte by begrafnis aangekeer na wenk van die publiek

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.