Moordondersoek geopen na twee vroue dood gevind is in Kamagugu

Die polisie ondersoek twee moordsake na die ontbindende liggame van twee vroue gistermiddag in hul huis ontdek is in Kamagugu buite Nelspruit. Bure het glo bekommerd geraak oor die reuk en vlieё rondom die huis, wat gesluit was. Die polisie het geen teken van ‘n inbraak gewaar nie, maar die huis binne was geplunder en […]
19 bly in aanhouding, vonnisse vir vier wat paspoorte vervals in Witrivier

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Opdatering: Onwettige immigrante verskyn in Nelspruit-hof

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.