Innibos hou In jou huis-musiekteater

Skakel op 4 Mei om 19:00 in op 100.5FM om die eerste Innibos In jou huis-musiekteater vertoning regstreeks te luister.
Skink ‘n koppie tee en kuier saam met storieverteller Jak de Priester

Na 18 jaar in die vermaakbedryf het Jak de Priester geen bekendstelling nodig nie. Met sy sielvolle stem, betekenisvolle lirieke, ritmiese musiek en vermaaklike verhoogpersoonlikheid, het hy oor die jare diep in sy ondersteuners se harte gekruip. Hy het tien studio-albums, ’n kinderalbum- en DVD, ’n boek, ’n digbundel en verskeie verhoogproduksies op sy kerfstok. […]
Roan Ash Saterdag regstreeks op jou radio

Luister meer op 100.5FM.
Refentse hou Saterdag In jou huis konsert

Luister meer op 100.5FM.