Pumas haal weer Curriebeker halfeind

Die Griekwas sal as gasheer vir die Leeus in Kimberley optree, terwyl die Cheetahs die Airlink Pumas in Bloemfontein verwelkom vir die Curriebeker-premierafdeling se halfeindstryde die naweek. Die Griekwas het boaan die punteleer geëindig met 31 punte na hulle die Boland Kavaliers met 48-17 geklop het, terwyl die Cheetahs tweede geëindig het met 27 punte, […]
Curriebeker: Maak of breek ronde breek aan

Vir Laeveld nuus in Afrikaans, skakel in op 100.5FM.
Pumas môre in geskiedkundige halfeindstryd

Skakel in op 100.5FM om op hoogte te bly van plaaslike nuus.
Afwagting bou voor Pumas t. Griekwas in Mbombela

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.