Groter Lakenvlei

Die Groter Lakenvlei beskermde omgewing tussen Belfast en Dullstroom word glo bedreig deur onwettige mynbou. Die gebied is ‘n waterbron van twee van die belangrikste rivierstelsels in Mpumalanga. Dit bestaan uit meer as veertien duisend hektaar meestal grasvelde en vleilande. Hierdie beskermde gebied word nou bedreig deur bewerings van onwettige mynbou wat deur plaaslike inwoners […]


Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?