Ondersteun GRIP met SPAR Women’s Challenge

Op 18 Julie vind die SPAR Women’s Challenge Mbombela plaas en die Greater Rape Intervention Project (GRIP) is weer die begunstigde. Tarryn Lokotsch gesels met Sonop Ontbyt. Luister:

Ondersteun GRIP só vir 16 Dae van Aktivisme

The Greater Rape Intervention Project (GRIP) benodig baie ondersteuning hierdie tyd van die jaar, want tot 10 gevalle van geslagsgebaseerde geweld word per dag by hul 17 sorgkamers aangemeld tydens die feestyd. Tarryn Lokotsch van GRIP vertel vir Sonop Ontbyt meer oor hul 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teen Vroue en Kinders-veldtog. Luister: Koop […]

GRIP: Survival 101

Grip survival 101 / SPAR Wedloop vir Vroue

Skakel in op 100.5FM vir nuusgebeure oor dienste wat in die Laeveld beskikbaar is.