Ondersoek na twee tieners dood aangetref word by lodge in Sabie

Die polisie in Mpumalanga doen ‘n geregtelike doodsondersoek na die liggame van ‘n 17-jarige meisie en 19-jarige man Maandag by ‘n lodge in Sabie aangetref is. Cameron Waldeck-Cooks was ‘n gr. 11-leerder aan St. Stithians Girls’ College en Ethan Coetzee ‘n oudleerder van die Boys’ College wat verlede jaar gematrikuleer het. ‘n Polisiewoordvoerder, Mavelo Masondo, […]