Laeveld JOC gereed vir enige demonstrasies

Wat kan ons môre te wagte wees wanneer March and March se “spertyd” vir onwettige immigrante om die land te verlaat verstryk? Frank Swanepoel van die Laeveld JOC gesels met Sonop Ontbyt. Luister: Bly van vroeg af ingeskakel op 100.5FM vir die jongste geverifieerde inligting oor enige ontwrigtings in die Laeveld.
Bly veilig die feestyd

Voertuigkapings en gewapende roof is skerp aan die toeneem in die Laeveld. Frank Swanepoel van FSP Sekuriteit gesels met Sonop Ontbyt oor Feestyd-veiligheid. Luister weer:
Wees paraat die komende feestyd

Die Laeveld JOC is gereed vir die feestyd. Plaaslike sekuriteitsmaatskappye het saam met die polisie vanoggend ‘n aktivering gehou om die publiek te herinner om ook bedag te wees, omdat misdaad hierdie tyd van die jaar as ‘n reël toeneem. Frank Swanepoel gesels met Sonop Ontbyt. Luister weer:
Nuwe reëls beplan vir sekuriteit se vuurwapens

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Word ‘sekuriteitfiks’ met nuwe Hi-Tech-toepassing

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Drie verdagtes vasgestrek na huisroof in Steiltes

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Hoe nou gemaak met sekuriteit die feestyd

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Selfverdediging: ‘Misdaad kan jou ook tref’

Pront en plaaslik: Bly ingeskakel op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Nasionale stilstand: Laeveld JOC sê beplan vir die ergste

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.