Inskrywings vir Elands-marathon sluit 11 Februarie

Hardlopers wat hul Comrades- en Two Oceans-drome in 2026 najaag, sal hul fokus op Mpumalanga vestig wanneer die TRAC N4 Elands-marathon op 28 Februarie plaasvind. Die marathon word beskou as die vinnigste Comrades-kwalifiseerder in die provinsie. Sedert sy terugkeer in 2022 het die wedloop ‘n sterk reputasie opgebou as ‘n moet-hardloop-byeenkoms wat atlete ‘n seldsame […]
Inskrywings vir Elands sluit eersdaags

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Meer as 1 700 hardlopers durf Saterdag die Elands aan

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Elands-marathon vanjaar ook ‘n familiebyeenkoms

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
TRACN4 Elands-marathon maak na 12 jaar ‘n terugkeer

Die Elands beide die vinnigste kwalifiseringswedloop vir die Comrades, en een van die mooiste roetes.