SANParke kondig hek-kwotas aan vir Krugerwildtuin

SANParke gaan hekkwotas instel vir dagbesoekers aan die Nasionale Krugerwildtuin gedurende die feestyd. Dit geld vanaf 15 Desember. Besoekers word aangeraai om vooraf aanlyn te bespreek of via SANParke-besprekings. Tydgleuwe sluit in 05:30 tot 08:00, van 08:00 tot 10:00 en na 10:00. Die woordvoerder van die wildtuin, Ike Phaahla, sê vooraf besprekingsfooie word gehef en […]
Wat om te weet wanneer jy die NKW die feestyd besoek

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Krugerwildtuin verwelkom weer dagbesoekers: Wat jy moet weet

Luister meer op jou radio.