Brondal-storm rig groot skade aan

Boere in die Brondal-area het groot skade gely toe ‘n groot storm hulle twee dae na Kersfees getref het.  Marinda van den Bergh sê hulle het sowat die helfte van hul neutoes aan die hael verloor.  ‘n Massiewe boom het ook op haar suster, Veronica Neethling, op die Plaas Soete Inval, se huis se dak […]